Jenna Stern

Jenna Stern
Geboortenaam Jenna Louise Stern
Geboorte 23 September 1967 (1967-09-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jenna Stern (gebore 23 September 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999), The Sopranos (1999), en House of Cards (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy